Namibiese Plaas 205km Vanaf Upington
R5,800,00014/8/2023 0 view

6 000ha Plaas te koop tussen Velloorsdrif en Ariamsvlei, op die B202 pad.
Pragtige plaas met standhoudende fontein (2/3de gebruiksreg) en die Keinab
droërivier vloei deur die plaas. Die plaas is verdeel in 8 kampe met
suipings in elke kamp. Daar is 3 windpompe op die plaas, asook `n 3 Slaap kamer huis.
huis, motorhuis met stoorkamer en 1 werkerswoning.
Weiding sluit in: Brosdoring, Kameeldoring, Knxoibos, Kudubos, Driedoring.
Grasse: Boesmangras, silwerblaar, suurgras en ghagras asook steekwiet.
Die koop sluit in 70 bokooie, plaasbakkie en een van twee 3kw Lister of
1,5kw sonkragstelsel.
205 KM vanaf Upington Namibie.
...
Property Reference #: 202
Agent Details:
Waffie Smit
Matzikama Properties
POSBUS 80 VREDENDAL 8160
Vredendal
Location: Upington, Northern Cape
For Sale By: Agency
Upington, Northern Cape